Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 23:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “Maar as julle sou omdraai en julle verbind aan wat oorbly van hierdie nasies+ en julle met hulle ondertrou*+ en met hulle assosieer, 13 moet julle beslis weet dat Jehovah julle God nie sal aanhou om hierdie nasies ter wille van julle te verdryf nie.+ Hulle sal vir julle ’n vangnet en ’n strik word, sweepslae op julle rug+ en dorings in julle oë, totdat julle verdwyn het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het.

  • Rigters 1:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Toe die Israeliete ’n sterker volk geword het, het hulle die Kanaäniete gedwing om as slawe te werk,+ maar hulle het hulle nie heeltemal verdryf nie.+

  • Psalm 106:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Hulle het hulle afgode bly dien,+

      en dit het vir hulle ’n strik geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel