Rigters 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Daarom het ek ook gesê: ‘Ek sal hulle nie voor julle verdryf nie,+ en hulle sal vir julle ’n strik word,+ en hulle gode sal julle van my af weglok.’”+ Rigters 2:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Daarom sal ek nie ’n enkele nasie wat ná Josua se dood oorgebly het, voor hulle verdryf nie.+
3 Daarom het ek ook gesê: ‘Ek sal hulle nie voor julle verdryf nie,+ en hulle sal vir julle ’n strik word,+ en hulle gode sal julle van my af weglok.’”+