6 Die Israeliete het hierdie nasies se dogters as vrouens geneem en hulle eie dogters aan die seuns van hierdie nasies gegee en hulle gode begin dien.+
4 Op Salomo se oudag+ het sy vrouens sy hart beïnvloed* om ander gode te volg,+ en hy het Jehovah sy God nie met sy hele hart gedien soos sy pa, Dawid, nie.
2 Hulle het van hulle dogters as vrouens vir hulleself en vir hulle seuns geneem.+ Nou het hulle, die heilige nageslag,*+ met die volke van die lande vermeng geraak.+ Die leiers en die amptenare het die voortou geneem in hierdie ontrouheid.”