Eksodus 20:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 En die volk het op ’n afstand bly staan, maar Moses het nader gegaan aan die donker wolk waar die ware God was.+ Numeri 12:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Ek praat direk* met hom,+ openlik, nie deur raaisels nie, en hy sien die voorkoms van Jehovah. Hoekom was julle dan nie bang om teen my kneg, teen Moses, te praat nie?”
21 En die volk het op ’n afstand bly staan, maar Moses het nader gegaan aan die donker wolk waar die ware God was.+
8 Ek praat direk* met hom,+ openlik, nie deur raaisels nie, en hy sien die voorkoms van Jehovah. Hoekom was julle dan nie bang om teen my kneg, teen Moses, te praat nie?”