1 Konings 22:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Migaʹja het gesê: “Hoor die woord van Jehovah: Ek het Jehovah op sy troon sien sit,+ en die hele leërmag van die hemel het by hom gestaan, aan sy regterkant en aan sy linkerkant.+ Psalm 99:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 99 Jehovah het Koning geword.+ Laat die volke bewe. Hy sit op sy troon bo* die gerubs.+ Laat die aarde skud. Jesaja 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah op ’n hoë en verhewe troon sien sit,+ en die some van sy kleed het die tempel gevul. Openbaring 4:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Daarna het ek onmiddellik onder die krag van die gees gekom, en kyk! ’n troon het in die hemel gestaan, en iemand het op die troon gesit.+
19 Migaʹja het gesê: “Hoor die woord van Jehovah: Ek het Jehovah op sy troon sien sit,+ en die hele leërmag van die hemel het by hom gestaan, aan sy regterkant en aan sy linkerkant.+
99 Jehovah het Koning geword.+ Laat die volke bewe. Hy sit op sy troon bo* die gerubs.+ Laat die aarde skud.
6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah op ’n hoë en verhewe troon sien sit,+ en die some van sy kleed het die tempel gevul.
2 Daarna het ek onmiddellik onder die krag van die gees gekom, en kyk! ’n troon het in die hemel gestaan, en iemand het op die troon gesit.+