Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 39:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 En hulle het vir Aäron en sy seuns die klere van fyn linne gemaak, wat deur ’n wewer geweef is,+ 28 sowel as die tulband+ van fyn linne, die hoofbedekkings+ van fyn linne wat as versierings gedien het, die kortbroeke*+ van fyn gedraaide linnedraad

  • Eksodus 39:30, 31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Uiteindelik het hulle die blink plaat, die heilige toewydingsteken,* van suiwer goud gemaak en ’n opskrif daarop gegraveer, net soos daar op ’n seël gegraveer sou word: “Heiligheid behoort aan Jehovah.”+ 31 Hulle het ’n toutjie van blou garing daaraan vasgebind sodat hulle dit op die tulband kon sit, net soos Jehovah Moses beveel het.

  • Levitikus 8:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe het hy die tulband+ op sy kop gesit en die blink goue plaat, die heilige toewydingsteken,*+ aan die voorkant van die tulband gesit, net soos Jehovah Moses beveel het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel