Eksodus 26:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Jy moet vir die ingang van die tent ’n skerm* maak van blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad wat saamgeweef is.+ Eksodus 40:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Toe het hy die skerm*+ vir die ingang van die tabernakel op sy plek opgehang. Levitikus 8:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Neem Aäron en sy seuns,+ die klere,+ die salfolie,+ die bul vir die sonde-offer, die twee skaapramme en die mandjie met ongesuurde brode+ 3 en laat die hele gemeenskap van Israel by die ingang van die tent van samekoms bymekaarkom.”
36 Jy moet vir die ingang van die tent ’n skerm* maak van blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad wat saamgeweef is.+
2 “Neem Aäron en sy seuns,+ die klere,+ die salfolie,+ die bul vir die sonde-offer, die twee skaapramme en die mandjie met ongesuurde brode+ 3 en laat die hele gemeenskap van Israel by die ingang van die tent van samekoms bymekaarkom.”