4 “Dít is die klere wat hulle moet maak: ’n borsstuk,+ ’n efod,+ ’n moulose oorkleed,+ ’n kleed met ’n blokkiespatroon, ’n tulband+ en ’n lyfband.+ Hulle moet hierdie heilige klere vir jou broer Aäron en sy seuns maak, sodat hy my as priester kan dien.