-
Deuteronomium 33:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
“O God, u Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal is aan u,+
wat by Massa deur u getoets is.+
U het by die waters van Meʹriba met hom begin stry,+
9 die man wat van sy pa en sy ma gesê het: ‘Ek het hulle nie in ag geneem nie.’
Selfs sy broers het hy nie erken nie,+
en hy het nie sy eie seuns se kant gekies nie.
Want hulle het u woord bewaar,
en hulle het u verbond gehou.+
-