Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Jehovah het Moses geantwoord: “Kry vir my 70 manne van die ouermanne van Israel bymekaar, manne wat jy weet ouermanne en beamptes van die volk+ is, en neem hulle na die tent van samekoms, en laat hulle daar by jou staan. 17 Ek sal neerdaal+ en daar met jou praat,+ en ek sal van die gees+ wat op jou is, wegneem en dit op hulle plaas, en hulle sal jou help om die las van die volk te dra, sodat jy dit nie alleen hoef te dra nie.+

  • Numeri 12:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 En Jehovah het in die wolkkolom neergedaal+ en by die ingang van die tent gaan staan en Aäron en Mirjam geroep. Hulle het albei nader gegaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel