Eksodus 6:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek sal julle as my volk neem, en ek sal julle God wees,+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah is, julle God wat julle bevry van die onderdrukking van Egipte. Eksodus 29:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 En hulle sal beslis weet dat ek Jehovah hulle God is, wat hulle uit Egipte uitgelei het sodat ek by hulle kan woon.+ Ek is Jehovah hulle God. Hosea 11:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Toe Israel ’n seun was, het ek hom liefgehad,+en uit Egipte het ek my seun geroep.+
7 Ek sal julle as my volk neem, en ek sal julle God wees,+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah is, julle God wat julle bevry van die onderdrukking van Egipte.
46 En hulle sal beslis weet dat ek Jehovah hulle God is, wat hulle uit Egipte uitgelei het sodat ek by hulle kan woon.+ Ek is Jehovah hulle God.