2 Jehovah het vir Moses gesê: “Sê vir jou broer Aäron dat hy nie sommer enige tyd in die heiligdom,+ agter die gordyn,*+ tot voor die deksel op die Ark mag inkom nie, sodat hy nie sterf nie,+ want ek sal in ’n wolk+ bokant die deksel+ verskyn.
19 Broers, deur die bloed van Jesus het ons die vrymoedigheid* om gebruik te maak van die weg wat in die heiligdom+ ingaan. 20 Hy het hierdie nuwe en lewende weg vir ons geopen* deur die gordyn,*+ naamlik sy liggaam,*