Eksodus 30:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 “Jy moet ’n altaar maak waarop reukwerk gebrand kan word.+ Jy moet dit van akasiahout maak.+ Eksodus 30:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jy moet dit voor die gordyn* sit wat naby die ark van die Getuienis+ is, voor die deksel wat oor die Getuienis is, waar ek aan jou sal verskyn.+
6 Jy moet dit voor die gordyn* sit wat naby die ark van die Getuienis+ is, voor die deksel wat oor die Getuienis is, waar ek aan jou sal verskyn.+