6 Dit is ’n gereelde brandoffer,+ wat by die berg Siʹnai vasgestel is as ’n vuuroffer met ’n aangename geur vir Jehovah. 7 Die drankoffer wat daarmee saamgaan, moet ’n kwart hin vir elke ramlam wees.+ Gooi die alkohol in die heiligdom uit as ’n drankoffer aan Jehovah.