Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:49
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 49 Daar moet net een wet wees vir die gebore Israeliet en vir die uitlander wat by julle woon.”+

  • Levitikus 17:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “‘As enigiemand van die huis van Israel of enige uitlander wat onder julle woon, enige bloed eet,+ sal ek die persoon wat die bloed eet, beslis verwerp, en ek sal hom onder sy volk uitroei.

  • Levitikus 19:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Die uitlander wat by julle woon, moet vir julle soos ’n mede-Israeliet word.+ Julle moet hom liefhê soos julleself, want julle het as uitlanders in Egipte gewoon.+ Ek is Jehovah julle God.

  • Numeri 9:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “‘En as ’n uitlander onder julle woon, moet hy ook die Pasga-offer vir Jehovah voorberei.+ Hy moet dit doen volgens die wetsbepaling in verband met die Pasga en die prosedure wat daarvoor vasgestel is.+ Daar moet een wetsbepaling vir julle wees, vir die uitlander wat onder julle woon sowel as vir die gebore Israeliet.’”+

  • Numeri 15:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Daar moet net een wet en een regterlike bevel wees vir julle en vir die uitlander wat by julle woon.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel