-
Josua 5:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Die Israeliete het 40 jaar+ lank deur die wildernis getrek totdat die hele nasie uitgesterf het, dit wil sê die manne wat oud genoeg was om te veg en wat Egipte verlaat het en wat nie Jehovah se stem gehoorsaam het nie.+ Jehovah het vir hulle gesweer dat hy hulle nooit die land sou laat sien+ wat Jehovah aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het om aan ons te gee nie,+ ’n land wat oorloop van melk en heuning.+
-
-
Psalm 95:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Daardie geslag was 40 jaar lank vir my iets walgliks, en ek het gesê:
“Hulle is ’n volk wat altyd in hulle harte afdwaal.
Hulle het nie my weë leer ken nie.”
-