Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 3:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 En ek het die res van Giʹlead en die hele Basan van die koninkryk van Og aan die halwe stam van Manasʹse gegee.+ Die hele Argob-streek, wat deel is van Basan, het as die land van die Refaïete bekend gestaan.

  • Josua 13:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 En die helfte van Giʹlead, sowel as Asʹtarot en Edreʹï,+ die stede van die koninkryk van Og in Basan, is gegee aan die kinders van Magir,+ die seun van Manasʹse, aan die helfte van die kinders van Magir, volgens hulle families.

  • Josua 17:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Toe het die lot+ vir die stam van Manasʹse+ geval, want hy was Josef se eersgeborene.+ Omdat Magir,+ die eersgeborene van Manasʹse en die pa van Giʹlead, ’n goeie vegter was, het hy Giʹlead en Basan ontvang.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel