Eksodus 13:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Heilig vir my elke manlike eersgeborene* onder die Israeliete. Elke manlike eersgeborene behoort aan my, of dit nou ’n mens of ’n dier is.”+ Eksodus 13:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 dan moet julle elke eersgebore seun,* sowel as elke eersgebore manlike dier* wat julle bykry, aan Jehovah wy. Hulle behoort aan Jehovah.+ Levitikus 27:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “‘Maar niemand moet die eersgeborene van die diere as iets heiligs gee nie, aangesien dit van geboorte af Jehovah s’n is.+ Of dit nou ’n bul of ’n skaap is, dit behoort reeds aan Jehovah.+
2 “Heilig vir my elke manlike eersgeborene* onder die Israeliete. Elke manlike eersgeborene behoort aan my, of dit nou ’n mens of ’n dier is.”+
12 dan moet julle elke eersgebore seun,* sowel as elke eersgebore manlike dier* wat julle bykry, aan Jehovah wy. Hulle behoort aan Jehovah.+
26 “‘Maar niemand moet die eersgeborene van die diere as iets heiligs gee nie, aangesien dit van geboorte af Jehovah s’n is.+ Of dit nou ’n bul of ’n skaap is, dit behoort reeds aan Jehovah.+