Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 3:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Want elke eersgeborene is myne.+ Op die dag toe ek elke eersgeborene in Egipte getref het,+ het ek elke eersgeborene in Israel vir my geheilig, mens sowel as dier.+ Hulle moet myne word. Ek is Jehovah.”

  • Numeri 18:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “Elke eersgeborene van alle lewende dinge+ wat hulle vir Jehovah sal aanbied, hetsy mens of dier, moet joune word. Maar jy moet die eersgeborene van die mense vir seker loskoop,+ en jy moet die eersgeborene van die onrein diere loskoop.+

  • Deuteronomium 15:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 “Jy moet elke manlike eersgeborene van jou beeste en jou kleinvee vir Jehovah jou God heilig.+ Jy mag geen werk met die eersgeborene van jou beeste* doen nie, en jy mag ook nie die eersgeborene van jou kleinvee skeer nie.

  • Lukas 2:22, 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Toe die tyd gekom het vir hulle om volgens die Wet van Moses gereinig te word,+ het hulle hom na Jerusalem gebring om hom voor Jehovah* aan te bied, 23 net soos daar in Jehovah* se Wet geskryf is: “Elke manlike eersgeborene* moet heilig vir Jehovah* genoem word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel