19 was u selfs in daardie tyd baie genadig teenoor hulle en het u hulle nie in die wildernis verlaat nie.+ Gedurende die dag was die wolkkolom altyd daar om hulle op die pad te lei, en gedurende die nag was die vuurkolom altyd daar om die pad te verlig waarlangs hulle moes trek.+