Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “As julle in julle hart sê: ‘Hierdie nasies is baie meer as ons. Hoe sal ons hulle kan verdryf?’+ 18 dan moet julle nie vir hulle bang wees nie.+ Julle moet terugdink aan wat Jehovah julle God aan Farao en die hele Egipte gedoen het,+

  • Deuteronomium 20:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Hy moet vir hulle sê: ‘Luister, o Israel, julle gaan nou teen julle vyande veg. Moenie moed verloor nie. Moenie bang wees of vrees of vir hulle bewe nie,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel