Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 “Toe het ek vir julle gesê: ‘Moenie vir hulle bang wees nie.+

  • Deuteronomium 31:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Wees moedig en sterk.+ Moet hulle nie vrees nie en moenie vir hulle bang wees nie,+ want Jehovah julle God trek saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat of julle verlaat nie.”+

  • Psalm 27:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Jehovah is my lig+ en my redding.

      Vir wie moet ek bang wees?+

      Jehovah is die vesting van my lewe.+

      Wie moet ek vrees?

  • Jesaja 41:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+

      Moenie angstig wees nie, want ek is jou God.+

      Ek sal jou versterk, ja, ek sal jou help.+

      Ek sal jou stewig vashou met my regterhand van regverdigheid.’

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel