Eksodus 34:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het hy gesê: “O Jehovah, as ek nou u goedkeuring geniet, gaan saam met ons, asseblief Jehovah, en wees met ons,+ alhoewel ons ’n hardkoppige volk is,+ en vergewe ons oortreding en ons sonde,+ en neem ons as u eie besitting.” Psalm 78:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Maar hy was genadig.+ Hy het hulle oortreding vergewe* en hulle nie vernietig nie.+ Hy het sy woede dikwels teruggehou+in plaas daarvan om dit te laat opvlam.
9 Toe het hy gesê: “O Jehovah, as ek nou u goedkeuring geniet, gaan saam met ons, asseblief Jehovah, en wees met ons,+ alhoewel ons ’n hardkoppige volk is,+ en vergewe ons oortreding en ons sonde,+ en neem ons as u eie besitting.”
38 Maar hy was genadig.+ Hy het hulle oortreding vergewe* en hulle nie vernietig nie.+ Hy het sy woede dikwels teruggehou+in plaas daarvan om dit te laat opvlam.