Eksodus 6:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Ek sal julle in die land inbring wat ek met ’n eed belowe het* om aan Abraham, Isak en Jakob te gee, en ek sal dit aan julle as ’n besitting gee.+ Ek is Jehovah.’”+
8 Ek sal julle in die land inbring wat ek met ’n eed belowe het* om aan Abraham, Isak en Jakob te gee, en ek sal dit aan julle as ’n besitting gee.+ Ek is Jehovah.’”+