Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 46:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Hulle het hulle kuddes en hulle besittings, wat hulle in die land Kanaän bymekaargemaak het, saamgeneem. Uiteindelik het hulle in Egipte aangekom, Jakob en sy hele familie saam met hom.

  • Levitikus 19:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Die uitlander wat by julle woon, moet vir julle soos ’n mede-Israeliet word.+ Julle moet hom liefhê soos julleself, want julle het as uitlanders in Egipte gewoon.+ Ek is Jehovah julle God.

  • Psalm 105:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Toe het Israel na Egipte gekom,+

      en Jakob het as ’n uitlander in die land van Gam gewoon.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel