51 omdat julle al twee ontrou was aan my onder die Israeliete by die waters van Meʹriba+ by Kades, in die wildernis Zin, toe julle my nie voor die Israeliete geheilig het nie.+ 52 Jy sal die land van ver af sien, maar jy sal nie in die land ingaan wat ek aan die Israeliete gee nie.”+