Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 13:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Josua was al baie oud.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy is nou al baie oud, maar ’n groot deel van die land moet nog in besit geneem* word.

  • Josua 13:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 die land van die Gebaliete+ en die hele Liʹbanon in die ooste, vanaf Baäl-Gad aan die voet van die berg Hermon tot by Lebo-Hamat,*+

  • 1 Konings 9:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 sowel as al Salomo se voorraadstede, die stede vir die strydwaens+ en die stede vir die perderuiters. Salomo het al die bouwerk voltooi wat hy in Jerusalem, in die Liʹbanon en in die hele land waaroor hy regeer het, wou doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel