Deuteronomium 32:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Want dit is nie vir julle leë woorde nie, maar julle lewe hang daarvan af,+ en deur middel van hierdie woorde sal julle lank kan lewe in die land wat julle gaan besit nadat julle deur die Jordaanrivier getrek het.”
47 Want dit is nie vir julle leë woorde nie, maar julle lewe hang daarvan af,+ en deur middel van hierdie woorde sal julle lank kan lewe in die land wat julle gaan besit nadat julle deur die Jordaanrivier getrek het.”