Psalm 96:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Al die gode van die volke is waardelose gode,+maar Jehovah is die Een wat die hemel gemaak het.+ 1 Korintiërs 10:21, 22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Julle kan nie die beker van Jehovah* en die beker van demone drink nie. Julle kan nie aan “die tafel van Jehovah”*+ en aan die tafel van demone eet nie. 22 Of ‘maak ons Jehovah* jaloers’?+ Ons is tog nie sterker as hy nie, of hoe?
21 Julle kan nie die beker van Jehovah* en die beker van demone drink nie. Julle kan nie aan “die tafel van Jehovah”*+ en aan die tafel van demone eet nie. 22 Of ‘maak ons Jehovah* jaloers’?+ Ons is tog nie sterker as hy nie, of hoe?