Daniël 7:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 ’n Stroom vuur het van die troon af voor hom uitgevloei.+ ’n Duisend maal duisend het hom bly dien, en tienduisend maal tienduisend het voor hom gestaan.+ Die Hof+ het gaan sit, en boeke is oopgemaak. Judas 14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ja, die sewende persoon van Adam af, Henog,+ het ook oor hulle geprofeteer toe hy gesê het: “Kyk! Jehovah* het met sy heilige tienduisende gekom+
10 ’n Stroom vuur het van die troon af voor hom uitgevloei.+ ’n Duisend maal duisend het hom bly dien, en tienduisend maal tienduisend het voor hom gestaan.+ Die Hof+ het gaan sit, en boeke is oopgemaak.
14 Ja, die sewende persoon van Adam af, Henog,+ het ook oor hulle geprofeteer toe hy gesê het: “Kyk! Jehovah* het met sy heilige tienduisende gekom+