Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het gesê:

      “Jehovah – van Siʹnai het hy gekom,+

      en hy het uit Seïr op hulle geskyn.

      Hy het vanuit die bergstreek Paran in heerlikheid gestraal,+

      en saam met hom was tienduisende heiliges,+

      aan sy regterhand sy vegters.+

  • Daniël 7:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 ’n Stroom vuur het van die troon af voor hom uitgevloei.+ ’n Duisend maal duisend het hom bly dien, en tienduisend maal tienduisend het voor hom gestaan.+ Die Hof+ het gaan sit, en boeke is oopgemaak.

  • Sagaria 14:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Julle sal na die vallei van my berge vlug, want die vallei van die berge sal tot by Asel strek. Julle sal moet vlug, soos julle gevlug het weens die aardbewing in die dae van koning Ussiʹa van Juda.+ En Jehovah my God sal kom en al die heiliges sal saam met hom wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel