1 Samuel 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Jehovah sal dié wat teen hom veg, vernietig.*+Sy stem sal vanuit die hemel soos die donder teenhulle dreun.+Jehovah sal tot aan die eindes van die aarde oordeel.+Hy sal mag aan sy koning gee,+en krag aan sy gesalfde.”*+ Psalm 50:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Die hemel verkondig sy regverdigheid,want God is Regter.+ (Sela)
10 Jehovah sal dié wat teen hom veg, vernietig.*+Sy stem sal vanuit die hemel soos die donder teenhulle dreun.+Jehovah sal tot aan die eindes van die aarde oordeel.+Hy sal mag aan sy koning gee,+en krag aan sy gesalfde.”*+