Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:45, 46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 45 Dit is die herinneringe, die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat Moses aan die Israeliete gegee het nadat hulle uit Egipte gekom het.+ 46 Hy het dit gedoen in die Jordaanstreek, in die vallei oorkant Bet-Peor,+ in die land van koning Sihon van die Amoriete, wat in Hesbon+ gewoon het, wat deur Moses en die Israeliete verslaan is nadat hulle uit Egipte gekom het.+

  • Deuteronomium 34:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Daarna het Moses, die kneg van Jehovah, daar in die land Moab gesterf, net soos Jehovah gesê het.+ 6 Hy het hom in die vallei in die land Moab, oorkant Bet-Peor, begrawe, en tot vandag toe weet niemand waar sy graf is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel