Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Vir die Israeliete wat toegekyk het, het Jehovah se heerlikheid soos ’n verterende vuur op die bergtop gelyk.

  • Deuteronomium 9:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Weet dus vandag dat Jehovah julle God voor julle uit sal gaan.+ Hy is ’n verterende vuur,+ en hy sal hulle vernietig. Hy sal hulle voor julle oë onderwerp sodat julle hulle vinnig kan verdryf en vernietig, net soos Jehovah julle belowe het.+

  • Hebreërs 12:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Want ons God is ’n verterende vuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel