-
Psalm 78:43-51Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
43 hoe hy sy tekens in Egipte vertoon het+
en sy wonderwerke in die gebied van Soan,
44 en hoe hy die Nylkanale in bloed verander het,+
sodat hulle nie uit hulle strome kon drink nie.
45 Hy het swerms steekvlieë gestuur om hulle te verslind+
en paddas om verwoesting oor hulle te bring.+
46 Hy het hulle oeste aan die gulsige sprinkane gegee,
die vrug van hulle arbeid aan die swerms sprinkane.+
49 Hy het sy brandende woede oor hulle gebring,
groot woede en paniek,
groepe engele wat rampspoed bring.
50 Hy het ’n pad vir sy woede oopgemaak.
Hy het hulle nie van die dood teruggehou nie,
en hy het hulle* aan vreeslike siektes oorgegee.
-