-
Deuteronomium 4:33, 34Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
33 Het enige ander volk die stem van God uit die vuur hoor praat, soos julle dit gehoor het, en bly lewe?+ 34 Of het God al ooit probeer om vir hom ’n nasie onder ’n ander nasie uit te neem met oordele,* tekens, wonderwerke,+ oorlog,+ ’n magtige hand,+ ’n uitgestrekte arm en skrikwekkende dade,+ soos Jehovah julle God vir julle voor julle oë in Egipte gedoen het?
-