26“‘Julle mag nie vir julle waardelose gode maak nie,+ en julle mag nie vir julle ’n beeld+ of ’n heilige pilaar oprig nie, en julle mag nie ’n klipfiguur+ in julle land sit om daarvoor neer te buig nie,+ want ek is Jehovah julle God.
15 “Op die dag toe Jehovah by Horeb uit die vuur met julle gepraat het, het julle niemand gesien nie. Daarom moet julle versigtig wees 16 dat julle nie goddeloos optree deur vir julle ’n beeld in die vorm van enigiets te maak nie – nie ’n beeld van ’n man of ’n vrou,+
23 Wees versigtig dat julle nie die verbond vergeet wat Jehovah julle God met julle gemaak het nie,+ en moenie vir julle enige beeld maak in die vorm van enigiets wat deur Jehovah julle God verbied is nie.+
15 “‘Vervloek is die man wat ’n uitgekerfde beeld+ of ’n metaalbeeld maak+ – iets wat vir Jehovah afskuwelik is,+ die handewerk van ’n ambagsman* – en wat dit weggesteek het.’ (En die hele volk moet antwoord en sê: ‘Amen!’*)
29 “Omdat ons dan die kinders* van God is,+ moet ons nie dink dat die Goddelike Wese soos goud of silwer of klip is nie, soos ’n beeld wat deur die vaardigheid en ontwerp van die mens gemaak word nie.+