Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “En nou, o Israel, wat vra Jehovah julle God van julle?+ Net dít: Om Jehovah jou God te vrees,+ om al sy weë te volg,+ om hom lief te hê, om Jehovah jou God met jou hele hart en jou hele siel* te dien+

  • Deuteronomium 13:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Dit is Jehovah julle God wat julle moet volg, hy is die Een wat julle moet vrees, dit is sy gebooie wat julle moet gehoorsaam en dit is sy stem waarna julle moet luister. Hy is die Een wat julle moet dien, en hy is die Een aan wie julle lojaal moet bly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel