Deuteronomium 6:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en jou hele siel*+ en al jou krag.*+ Lukas 10:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Hy het geantwoord: “‘Jy moet Jehovah* jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel* en met al jou krag en met jou hele verstand’,+ en ‘jou naaste soos jouself’.”+
27 Hy het geantwoord: “‘Jy moet Jehovah* jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel* en met al jou krag en met jou hele verstand’,+ en ‘jou naaste soos jouself’.”+