Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 13:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Wanneer Jehovah julle in die land van die Kanaäniete, die Hetiete, die Amoriete, die Hewiete en die Jebusiete+ gebring het, wat hy aan julle voorvaders met ’n eed belowe het om aan julle te gee,+ ’n land wat oorloop van melk en heuning,+ dan moet julle hierdie fees in hierdie maand vier.

  • Deuteronomium 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Kyk, ek gee die land vir julle. Gaan in en neem die land in besit wat Jehovah aan julle vaders, aan Abraham, Isak+ en Jakob,+ met ’n eed belowe het om aan hulle en hulle nageslag* te gee.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel