-
Deuteronomium 12:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Julle moet al die plekke heeltemal vernietig waar die nasies wat deur julle verdryf sal word, hulle gode gedien het,+ hetsy op die hoë berge of op die heuwels of onder enige groot boom. 3 Julle moet hulle altare afbreek, hulle heilige pilare stukkend breek,+ hulle heilige pale* met vuur verbrand en die beelde van hulle gode afkap+ en sodoende die name van hulle gode uit daardie plek laat verdwyn.+
-