Eksodus 34:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het hy gesê: “O Jehovah, as ek nou u goedkeuring geniet, gaan saam met ons, asseblief Jehovah, en wees met ons,+ alhoewel ons ’n hardkoppige volk is,+ en vergewe ons oortreding en ons sonde,+ en neem ons as u eie besitting.” Psalm 78:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dan sal hulle nie soos hulle voorvaders wees nie,’n hardkoppige en opstandige geslag,+’n geslag wie se hart nie standvastig* was nie+en wie se gees nie aan God getrou was nie.
9 Toe het hy gesê: “O Jehovah, as ek nou u goedkeuring geniet, gaan saam met ons, asseblief Jehovah, en wees met ons,+ alhoewel ons ’n hardkoppige volk is,+ en vergewe ons oortreding en ons sonde,+ en neem ons as u eie besitting.”
8 Dan sal hulle nie soos hulle voorvaders wees nie,’n hardkoppige en opstandige geslag,+’n geslag wie se hart nie standvastig* was nie+en wie se gees nie aan God getrou was nie.