Numeri 18:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Jehovah het verder vir Aäron gesê: “Jy sal nie ’n erfdeel in hulle land hê nie, en jy sal nie onder hulle ’n deel van die grond kry nie.+ Ek is jou deel en jou erfdeel onder die Israeliete.+ Deuteronomium 10:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarom het Levi nie ’n deel of ’n erfdeel saam met sy broers ontvang nie. Jehovah is sy erfdeel, net soos Jehovah julle God vir hom gesê het.+
20 Jehovah het verder vir Aäron gesê: “Jy sal nie ’n erfdeel in hulle land hê nie, en jy sal nie onder hulle ’n deel van die grond kry nie.+ Ek is jou deel en jou erfdeel onder die Israeliete.+
9 Daarom het Levi nie ’n deel of ’n erfdeel saam met sy broers ontvang nie. Jehovah is sy erfdeel, net soos Jehovah julle God vir hom gesê het.+