Levitikus 26:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “‘Maar as julle nie na my luister en al hierdie gebooie uitvoer nie,+ Levitikus 26:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Ek sal julle verwerp, en julle sal deur julle vyande verslaan word.+ Julle sal vertrap word deur dié wat julle haat,+ en julle sal vlug sonder dat enigiemand julle agternasit.+
17 Ek sal julle verwerp, en julle sal deur julle vyande verslaan word.+ Julle sal vertrap word deur dié wat julle haat,+ en julle sal vlug sonder dat enigiemand julle agternasit.+