Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hy sal julle liefhê en julle seën en julle laat vermeerder. Ja, hy sal julle seën met baie kinders*+ en met die opbrengs van julle grond, julle graan, julle nuwe wyn, julle olie,+ die kalwers van julle troppe en die lammers van julle kuddes, in die land wat hy aan julle voorvaders met ’n eed belowe het om aan julle te gee.+

  • Deuteronomium 28:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Jehovah sal beveel dat die seën oor julle voorraadskure kom,+ en oor alles wat julle aanpak, en hy sal julle beslis seën in die land wat Jehovah julle God aan julle gee.

  • Deuteronomium 30:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 As jy luister na die gebooie van Jehovah jou God wat ek jou vandag beveel, deur Jehovah jou God lief te hê,+ deur sy weë te volg en deur sy gebooie en sy wetsbepalings en sy regterlike bevele te gehoorsaam, dan sal jy lewe+ en vermeerder, en Jehovah jou God sal jou seën in die land wat jy gaan besit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel