Eksodus 20:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Eer* jou pa en jou ma+ sodat jy lank kan lewe in die land wat Jehovah jou God aan julle gee.+ Deuteronomium 27:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “‘Vervloek is die persoon wat sy pa of sy ma sonder respek behandel.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’) Spreuke 1:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Luister, my seun, na die dissipline van jou pa,+en moenie die onderrigting* van jou ma verwerp nie.+ Efesiërs 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Kinders, wees gehoorsaam aan julle ouers+ in eenheid met die Here, want dit is regverdig.
16 “‘Vervloek is die persoon wat sy pa of sy ma sonder respek behandel.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)
8 Luister, my seun, na die dissipline van jou pa,+en moenie die onderrigting* van jou ma verwerp nie.+