10 En jy moet hom met klippe doodgooi,+ want hy het jou probeer kry om Jehovah jou God te verlaat, wat jou uit Egipte, uit die huis van slawerny, uitgelei het. 11 Dan sal die hele Israel hoor en bang word, en niemand onder julle sal ooit weer so ’n slegte ding doen nie.+