Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Ek sal julle hardkoppige trots verbreek en julle hemel soos yster+ en julle aarde soos koper maak.

  • Deuteronomium 11:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Anders sal Jehovah vir julle woedend word, en hy sal die hemel toesluit sodat dit nie sal reën+ en die grond nie sy opbrengs sal gee nie, en julle sal vinnig uit die goeie land verdwyn wat Jehovah aan julle gee.+

  • 1 Konings 17:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Eliʹa,*+ die Tisbiet, ’n inwoner van Giʹlead,+ het vir Agab gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, die God van Israel wat ek dien,* vir die volgende paar jaar sal daar nie dou of reën wees behalwe op my bevel nie!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel