Levitikus 24:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “Bring die persoon wat die vloek uitgespreek het, uit tot buite die kamp, en almal wat hom gehoor het, moet hulle hande op sy kop lê, en dan moet die hele gemeenskap van Israel hom met klippe doodgooi.+ Josua 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Enigiemand wat teen u bevel in opstand kom en nie elke bevel gehoorsaam wat u hom gee nie, sal doodgemaak word.+ Wees net moedig en sterk.”+
14 “Bring die persoon wat die vloek uitgespreek het, uit tot buite die kamp, en almal wat hom gehoor het, moet hulle hande op sy kop lê, en dan moet die hele gemeenskap van Israel hom met klippe doodgooi.+
18 Enigiemand wat teen u bevel in opstand kom en nie elke bevel gehoorsaam wat u hom gee nie, sal doodgemaak word.+ Wees net moedig en sterk.”+