Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Toe het Moses vir Josua geroep en vir hom voor die oë van die hele Israel gesê: “Wees moedig en sterk,+ want jy sal hierdie volk in die land inbring wat Jehovah aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het om aan hulle te gee, en jy sal dit aan hulle as ’n erfdeel gee.+

  • Josua 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Wees moedig en sterk,+ want jy sal hierdie volk die land laat erf wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het om aan hulle te gee.+

  • Josua 1:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Ek beveel jou weer eens: Wees moedig en sterk. Moenie bang wees of vrees nie, want Jehovah jou God is met jou waar jy ook al gaan.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel